PlayUkulele.NET Logo
  • PT
    • Português
    • Espanhol (Spanish)
    • Inglês (English)


Robbie Wessels

Hallelujah Om Die Vuur

por Robbie Wessels
Robbie Wessels

Biografia:

Robbie Wessels is an Afrikaner from the Vrystaat/Freestate in South Africa. His music is intended to be humorous to certain target audiences.

He has released four CDs:
-My Vissermansvriend se Pa
-Halley se Komeet
-Grootste Treffers
-Afrika Sonsak

Home page:
http://www.robbiewessels.co.za

Read more on Last.fm

Robbie Wessels

Outras músicas:

  • Asseblief My Lief
  • Bobjan
  • Hallelujah Om Die Vuur
  • Halley Se Komeet
  • Hou Vas Jou Matras
  • John West
  • Leeuloop
  • Liewe Ouers
  • Lorrie Drywer
  • Oupoot En Piet
  • Pieter Van Zyl
  • Skinnidip
  • Snoekie
  • Speedos En Crocks
  • Verbode Vrugte
  • Waar Le Jy Vanaand

Compartilhe a música

           

Quatro anos de trabalho duro!

Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!

235 Artista   87 Música   171 Cifra Cifra
Hallelujah om die vuur - Robbie Wessels

Deur: Jaco Diederiks & Dirk Blom


Vers1

Dm C
Daars n ongekende wêreld wat my roep nou al vir maande
Dm Am
Ek ervaar ongewoone drome in my kop,
Dm C
Dis of die winter dit vererger, en ek dink nog n bietjie verder,
Dm Am
Maar die dinge van die wereld laat my stop,
C
Dit laat my wonder,

G F C
Is die stemme, en die drome dalk nie waar nie
G F C
Is die vure, die kitare nie regtig daar nie.
Dm
Is ek hartseer,
F C Dm
Of is dit God se plan?
F C Dm
Is dit God se plan?
G Em
Ek sien strome water, en vrugbare grond,
G Em
Ek sien twee jare later, en ek voel opnuut gesond.


VoorKoor

G Em G
En daar is lewe, en dis winter, en die kagel vure brand,
G Em G
En daar is liefde, en dis somer, en daars vrede in ons land.
G Em G
En ons is vrolik, en dis lente, en ons luister na die reën,
G Em G
En ons sing saggies, en dis herfs, en ons dank God vir sy Seën


Koor

C G D
Ons sing Hallelujah om die vuur,
C G D
Ons sing Hallelujah om die vuur,
C D G
Glory Hallelujah, God is hier.


Vers2

Dm C
Dis hierdie ongekende wêreld vir my nie dan nie bestaan nie,
Dm Am
Hierdie drome in my kop, net drome bly,
Dm C
Sal ek altyd streef na vry wees, en vir almal om my bly wees,
Dm Am
Wat hul Vryheid net in God se woorde vind.
C
Maar vir nou glo ek,

G F C
Hierdie stemme, hierdie drome, is regtig waar,
G F C
Hierdie vure, die Kitare, is regtig daar,
Dm
Ek is happy,
F C Dm
En hier is God se plan
F C Dm
Hier is God se plan.
G Em
Strome water, en vrugbare grond,
G Em
Twee jare later, opnuut gesond.



VoorKoor

G Em G
En daar is lewe, en dis winter, en die kagel vure brand,
G Em G
En daar is liefde, en dis somer, en daars vrede in ons land.
G Em G
En ons is vrolik, en dis lente, en ons luister na die reën,
G Em G
En ons sing saggies, en dis herfs, en ons dank God vir sy Seën


Koor

C G D
Ons sing Hallelujah om die vuur,
C G D
Ons sing Hallelujah om die vuur,
C D G
Glory Hallelujah, God is hier.




Esta música
no



 

 

 

 
Robert Allen Al Stillman

Robert Allen Al (...)


Robert Amirkhanyan

Robert Amirkhany (...)


Robert Asocar

Robert Asocar


Robert Bartko

Robert Bartko


Robert Borden

Robert Borden


Robert Ellis

Robert Ellis


Robert Ellis Orrall

Robert Ellis Orr (...)


Robert Forster

Robert Forster


Robert Francis

Robert Francis


Robert Gass On Wings Of Song

Robert Gass On W (...)


  • PlayUkulele NET
TOP100 Artistas HOT TOP100 Cifras HOT
Página principal Caderno de acordes Marcas de ukelele Envie uma cifra Sobre nós


Sugestões?

 



Página principal Caderno de acordes Marcas de ukelele Envie uma cifra Sobre nós Termos de Uso Política de Privacidade


DESCUBRA MAIS EM