PlayUkulele.NET Logo
  • PT
    • Português
    • Espanhol (Spanish)
    • Inglês (English)


Die Melktert Kommisie

Proudly South African

por Die Melktert Kommisie
Die Melktert Kommisie

Biografia:

Die Melktert Kommisie

Outras músicas:

  • Proudly South African

Compartilhe a música

           

Quatro anos de trabalho duro!

Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!

863 Artista   162 Música   307 Cifra Cifra

INTRO:
D......D.....G......D......

D A
New-born babies word gou entrepreneurs
G
Bou karre van draad en staal
A
Wie benodig ingenieurs


D A
Die jonger generasie vergeet hulle's jonk
G A
Leer vuil taal en vingerlanguage in die tronke


D A
Ons skryf ons drome op ou OMO-bokse neer
G
Hoop als word skoongewas
A
Violence-free
D
Ons is mos in beheer
A
Van ons feelings
G A
En ons is happy


CHORUS:
D
Want ons is proudly South African
A
Luister Koos Kombuis
G
Op 'n ou draadloos
A
In 'n sinkdakhuis
D
Amazi van die dorp
A
n Brood van Sasko Sam
G
Leer ek die kinders bedel
A
In die traffic jam


D
Ons almal stook 'n vuur
A
Ons almal hou van braai
G
Ons almal mix ons taal
A D
En almal verraai mekaar



D A
Toi-toi-toi Toys-R-Us
G
Daar word met ons gespeel
A
Deur mense van 'n hoër
D
Klasse is oorvol
A
Maar die kosbllkke bly leeg
G
En almal vreet net politics
A
In plaas van aanbeweeg


CHORUS:
D
Maar ons is proudly South African
A
Luister Koos Kombuis
G
Op 'n ou draadloos
A
In 'n sinkdakhuis
D
Amazi van die dorp
A
n Brood van Sasko Sam
G
Leer ek die kinders bedel
A
In die traffic jam



CHORUS x2:
D
En ons bly proudly South African
A
Luister Koos Kombuis
G
Op 'n ou draadloos
A
In 'n sinkdakhuis
D
Amazi van die dorp
A
n Brood van Sasko Sam
G
Leer ek die kinders bedel
A
In die traffic jam




Esta música
no



 

 

 

 
Diego Ojeda

Diego Ojeda


Diego Torres

Diego Torres


Dierks Bentley

Dierks Bentley


Diet Cig

Diet Cig


Diez Veces Yo

Diez Veces Yo


Dingo Bells

Dingo Bells


Dino & The Diplomats

Dino & The D (...)


Dinosaur Jr

Dinosaur Jr


Dio

Dio


Diomedes Díaz

Diomedes D&iacut (...)


  • PlayUkulele NET
TOP100 Artistas HOT TOP100 Cifras HOT
Página principal Caderno de acordes Marcas de ukelele Envie uma cifra Sobre nós


Sugestões?

 



Página principal Caderno de acordes Marcas de ukelele Envie uma cifra Sobre nós Termos de Uso Política de Privacidade


DESCUBRA MAIS EM