PlayUkulele.NET Logo
  • PT
    • Português
    • Espanhol (Spanish)
    • Inglês (English)


Anders Orkes

Lewegewer

por Anders Orkes
Anders Orkes

Biografia:

Anders Orkes

Outras músicas:

  • Lewegewer

Compartilhe a música

           

Quatro anos de trabalho duro!

Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!

157 Artista   80 Música   104 Cifra Cifra
[Intro]
A F#m Dsus2 x2

[Verse 1]
A F#m
Vandag wil ek net sê hoe dit voel om U hier by my te hê.
A F#m
Ek kan dit nie beskryf, dinge wat my na U dryf, U is so anders as die res.

[Pre-Chorus]
Dsus2 E
En weer ‘n keer probeer ek, probeer ek als verstaan van wie U is, te groot om te weerstaan.

[Chorus]
A
Ek val voor U neer, van U soek ek meer
F#m Dsus2
Lewegewer, Lewegewer
A
Kom, Heilige Gees, ek wil soos U wees
F#m Dsus2
Lewegewer, Lewegewer

[Verse 2]
A F#m
O, heilig, heilig, heilig, is die Here God wat my wil nader trek
A F#m
En Lewegewer is net een van duisende name wat ek U kan gee

[Pre-Chorus]
Dsus2 E
En weer ‘n keer probeer ek, probeer ek als verstaan van wie U is, te groot om te weerstaan.

[Chorus]
A
Ek val voor U neer, van U soek ek meer
F#m Dsus2
Lewegewer, Lewegewer
A
Kom, Heilige Gees, ek kan soos U wees
F#m Dsus2
Lewegewer, Lewegewer

[Instrumental]
A F#m Dsus2 x2




Esta música
no



 

 

 

 
Andes Fellas

Andes Fellas


Andi Almquist

Andi Almquist


Andi Pomato

Andi Pomato


Andie Case

Andie Case


Andie Isalie

Andie Isalie


  • PlayUkulele NET
TOP100 ArtistsHOT TOP100 Tabs and ChordsHOT
Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us


Suggestions?

 



Página principal Caderno de acordes Marcas de ukelele Envie uma cifra Sobre nós Termos de Uso Política de Privacidade


DESCUBRA MAIS EM