PlayUkulele.NET Logo
  • PT
    • Português
    • Espanhol (Spanish)
    • Inglês (English)


Retief Burger

Halleluja In My Hart

por Retief Burger
Retief Burger

Biografia:

Retief Burger

Outras músicas:

  • Alles Vir My
  • Almal Hier Tesaam
  • Daar Is Niks
  • Daar Staan N Kruis
  • Dieselfde Krag
  • God Is Liefde
  • Halleluja In My Hart
  • Halleluja In My Hart God Van Vreugde
  • Hier Is Ek
  • In U Arms
  • Kom Heers In My
  • Kom Jesus Kom
  • Koning Van Die Eeue
  • Leeu Van Juda
  • Mooier As Die Mooiste Mooi
  • Nou En Vir Altyd
  • Us My God

Compartilhe a música

           

Quatro anos de trabalho duro!

Neste mês de maio fizemos quatro anos no ar. Continuamos trabalhando na divulgação deste maravilhoso instrumento, obrigado por participar da nossa história!

127 Artista   70 Música   89 Cifra Cifra
Musiek en lirieke: Francois Lamprecht
Die lied word in E gedoen,
maar kan ook goed werk in C met n capo op die 4de.


[Vers 1]
E
God van vreugde God van vrede,
A
God van lewe bowenal
E
God oor my
E
God van gister God van vandag
A
God oor 'n ewigheid bowenal
E B A
God oor my
E C#m
God oor my
B A E C#m
En die hemel straal van U magtigheid
B A B
En my lewe spreek van U waarheid


[Koor]
E A
Halleluja in die hemel, halleluja in my hart
E
Vir ewig en ewig
E A
Halleluja op die aarde, halleluja in my hart
E B A
Vir ewig en ewig
E
Halleluja


[Vers 2]
E
God van almag, God van krag
A
God oor die nasies bowenal
E
God oor my
E
God van verlossing, God van genade
A
God van vergifnis bowenal
E B A
God oor my
E C#m
God oor my

B A E C#m
En die hemel straal van U magtigheid
B A B
En my lewe spreek van U waarheid

E A
Halleluja in die hemel, halleluja in my hart
E
Vir ewig en ewig
A
Halleluja op die aarde, halleluja in my hart
E B A
Vir ewig en ewig
E
Halleluja

E A
Prys die Here in die hemel, prys die Here in my hart
E
Vir ewig en ewig
E A
Prys die Here op die aarde, prys die Here in my hart
E B A
Vir ewig en ewig
E
Halleluja




Esta música
no



 

 

 

 
Retropop

Retropop


Retumba Guacho

Retumba Guacho


Reuben

Reuben


Reuben And The Dark

Reuben And The D (...)


Reuben Gray

Reuben Gray


  • PlayUkulele NET
TOP100 ArtistsHOT TOP100 Tabs and ChordsHOT
Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us


Suggestions?

 



Página principal Caderno de acordes Marcas de ukelele Envie uma cifra Sobre nós Termos de Uso Política de Privacidade


DESCUBRA MAIS EM