PlayUkulele.NET Logo
  • ES
    • Español
    • Português (Português)
    • Inglés (English)


Kaapse Liedjies

Lekka Kaapse Songe

by Kaapse Liedjies
Kaapse Liedjies

Biografía:

Kaapse Liedjies

Otras canciones:

  • Lekka Kaapse Songe

Comparte esta pestaña

           

¡Cuatro años de duro trabajo!

Este mes de mayo cumplimos cuatro años al aire. Seguimos trabajando en la difusión de este maravilloso instrumento, ¡gracias por participar en nuestra historia!

134 Artista   61 Música   93 Tablatura Tab
Lekke kaapse songe

Dm Gm Dm Asus4 A7 Dm
Lekke kaapse songe. Lekke kaapse songe. Dis soes kerrie kos en snoek vi' my
Dm Gm Dm Asus4 A7 Dm
Lekke kaapse songe. Lekke kaapse songe. Dis soes kerrie kos en snoek vi' my
Dm A
Dit laat djou bek so water, Djy wens daas nog vi' later. Kerrie kos en songe issi ding
A
om oor te sing
A
om oor te sing.
Dm
Kerriekos en songe issie ding
Dm
Ding!
D7
Ja!
G
Ai, my bokkie, bokkie, bokkie, ai my bokkie, kyk vi' my!
G
Ai, my bokkie, bokkie, bokkie, ai my bokkie, kyk vi' my!
G
Moreson, Aandblom
D G
Kan ek djou ma kry, Nooitie
Em
Beesteboud, Bokkom
D G
Kan ek saam kom eet? 'n Stukkie
G C Am D A D
Wa's djou pa en wa's djou ma dat djy soe alleen oppe hoekie bly staan?
D G
Los my pa en los my ma. Ek staan soe alleen want ek is stok-alleen
G
Wat wil djy he?
G
Vi djou, wil djy, Ja!, met my trou
G D
Ja bokkie. Trou? Ja, ja. met my? Ja djy!
G
Wanneer? Asseblief! Wanneer? Gou gou!
G
Sal djy sorg vi my? Ai bokkie
G D
Sal djy sorg, vi djou, vi' my, oe dja!
G
Sal ek op die maan ga' dans en sterre vi djou pluk
G
Ai, my bokkie, bokkie, bokkie, ai my bokkie, kyk vi' my!
G
Ai, my bokkie, bokkie, bokkie, ai my bokkie, kyk vi' my!
G
Moreson, Aandblom
D G
Ek het djou gekry, Viseker
Em
Beesteboud, Bokkom
D G D7 G
Kan ek saam kom eet? 'n Stukkie troukoek
G D
Soos 'n brandende hout
G
Soos 'n brandende hout
G C G D G
Hy haal my uit die vuur uit soos 'n bran-dende hout
G D
Klim op die wa klim op die wa, klim op die vurige wa

Amal wat die Jirre lief het
G
klim opie vurige wa
G
Sy naam moet dJesus wees, sy naam
D
sy naam moet dJesus wees
D G C G D G
Hy het gekom om ons te verlos, sy naam moet dJesus wees

G
Ai jai ja hoe, Ai jai ja hoe
D
ai jai jai dis 'n nuwe jaar
D
Ai jai ja hoe, Ai jai ja hoe
G
ai jai jai dis 'n nuwe jaar
G C
Dis 'n nuwe jaar, ons is deur mekaar
D G
My bokkie maki sider sonner suiker
G C
Dis 'n nuwe jaar, ons is deur mekaar
D G
My bokkie maki sider sonner suiker

My bokkie dra die skinkbord, kyk hoe lyk sy nou

en wie se soe, ons gan sea side toe
C D D7 G
My bokkie dra die skinkbord, kyk hoe lyk sy nou
C D D7
en wie se amal ons gan sea side toe
G D
en ons gaan sea side toe en ons gaan hop
G
da kom die blink soldaat en ons gaan hop
G G7
hop, hop sy hier, hop sy daar
C
en al die mense hop daar oppie nuwejaar
D D7
hop sy hier, hop sy daar
G
en al die mense dans daar oppie nuwe djaar
G D
se vi djou mamma, se vi djou pappa
G D G
Nou nou nou ons is kla met djou
G D
se vi djou mamma, se vi djou pappa
G D G
Nou nou nou ons is kla met djou
G
Ai jai ja hoe Ai jai ja hoe
D
Ai jai jai dis 'n nuwe djaar

Ai jai ja hoe Ai jai ja hoe
D D7 G
Ai jai jai dis 'n nu-we djaaaaaaaaar




Esta canción
en



 

 

 

 
Kabel Data

Kabel Data


Kabir Suman

Kabir Suman


Kable

Kable


Kabobo

Kabobo


Kabouter Plop

Kabouter Plop


Kadia

Kadia


Kadie Elder

Kadie Elder


Kadril & Alumea

Kadril & Alumea


Kady Z

Kady Z


Kae Sun

Kae Sun


  • PlayUkulele NET
TOP100 Artistas HOT TOP100 Tablaturas HOT
Pagina principal Cuaderno de acordes Marcas de ukelele Enviar una nueva tablatura Sobre nosotros


Sugerencias?

 



Pagina principal Cuaderno de acordes Marcas de ukelele Enviar una nueva tablatura Sobre nosotros Terminos de uso Política de privacidad


DESCUBRE MÁS EN