PlayUkulele.NET Logo
  • ES
    • Español
    • Português (Português)
    • Inglés (English)


Minutes of Mercy

Verlore Spore

by Minutes of Mercy
Minutes of Mercy

Biografía:

Minutes of Mercy

Otras canciones:

  • Verlore Spore

Comparte esta pestaña

           

¡Cuatro años de duro trabajo!

Este mes de mayo cumplimos cuatro años al aire. Seguimos trabajando en la difusión de este maravilloso instrumento, ¡gracias por participar en nuestra historia!

148 Artista   77 Música   114 Tablatura Tab
[Verse 1]
C
As die wêreld in my hart kom lê
Em
En sy spoke alles in my oor kom sê
F
As my liefde soos die reën verdwyn
G
En alles wat ek glo is in ‘n bottle wyn
C
As die laaste druppels van my siel oorbly
Em
As ek doelloos sonder rigting in die stad rond ry
F
As die nag se paaie my oral lei
G
As ek tot die son weer opkom by die “party” bly

[Chorus]
C G
Los my vanaand,
Am F
Hierdie wêreld vol van haat is nie vir my
C G
Los my vanaand,
Am F
Hierdie wêreld vol van haat is nie vir my

[Verse 2]
C
As ek koud kry op ‘n warm somersdag
Em
As ek sonder dat ek vra om vergifnis wag
F
As ek aanhou alles drink en ek bly net dors
G
Soveel van my jeug het ek klaar gemors
C
As die wêreld se tronk my agter tralies hou
Em
As ek oral om my mure en hoë heinings bou
F
As ek nagte wakker lê sonder om te slaap
G
As die invloed van die wêreld my net weg kom raap

[Chorus]
C G
Los my vanaand,
Am F
Hierdie wêreld vol van haat is nie vir my
C G
Los my vanaand,
Am F
Hierdie wêreld vol van haat is nie vir my

[Bridge]
C
Nog ‘n Rap wat vreugde vier, met Jak de Priester agter die klavier
Em
‘n liedjie raak ‘n rap wat die siel opnuut laat besef daar’s meer as net verdriet
F
Daar is meer as al hierdie goed in die wêreld wat ons net wil seermaak
G
en ons lewens wil verwoes met die goed wat ons in ons aar wil opskiet
C
Hulle sê dit help met die pyn, hulle sê dit verdwyn saam met die lym,
Em
maar sonder dat jy weet is dit dít wat jou Drain en voordat jy dit kan keer
F
het die liefde in jou lewe saam dit verdwyn.

Jy besef dis ‘n leuen met al jou pyn en niemand kan jou help nie,
G
niemand stel belang nie, maar dis ‘n leuen en hy’s altyd daar om sy hand te leen.

[Verse 3]
C
As ek myself weer kan vind met baie liefde in my hart
Em
As ek myself weer kan vind sonder pyn en smart
F
As ek myself weer kan stroop van die wêreld se mag
G
As ek familie weer kan liefhê en met vriende lag
C
As ek saans weer kan slaap sonder spoke in my kop
Em
As ek kan nee se vir ‘n lyn of ‘n stywe dop
F
As ek die laaste paar stukkies van my siel kan kry,
G
Verlos van die wêreld en my hart is vry

(KEYCHANGE TO: D)

[Chorus]
D A
Los my vanaand, (Los my)
Bm G
Hierdie wêreld vol van haat is nie vir my
D A
Los my vanaand, (Los my)
Bm G D
Hierdie wêreld vol van haat is nie vir my, is nie vir my.




Esta canción
en



 

 

 

 
Miracle Fortress

Miracle Fortress


Miracle Legion

Miracle Legion


Miracle Mile

Miracle Mile


Miracle of 86

Miracle of 86


Miranda

Miranda


  • PlayUkulele NET
TOP100 Artistas HOT TOP100 Tablaturas HOT
Pagina principal Cuaderno de acordes Marcas de ukelele Enviar una nueva tablatura Sobre nosotros


Sugerencias?

 



Pagina principal Cuaderno de acordes Marcas de ukelele Enviar una nueva tablatura Sobre nosotros Terminos de uso Política de privacidad


DESCUBRE MÁS EN