PlayUkulele.NET Logo
  • ES
    • Español
    • Português (Português)
    • Inglés (English)


Duskant Ombliksem

Doringboom

by Duskant Ombliksem
Duskant Ombliksem

Biografía:

Duskant Ombliksem is 'n afrikaans groep van vier mense wat alles vat soos dit kom. Rustigheid van self maar hulle musiek is opwindend en nuut, met dubbel sinnige woorde en hart raakende lirieke. Die uitleg is as volg: Reinhardt - Rhythm en Vocals Hannes - Lead en Backing Vocals Wanter - Bass Pierre - Drummer

Read more on Last.fm

Duskant Ombliksem

Otras canciones:

  • Doringboom

Comparte esta pestaña

           

¡Cuatro años de duro trabajo!

Este mes de mayo cumplimos cuatro años al aire. Seguimos trabajando en la difusión de este maravilloso instrumento, ¡gracias por participar en nuestra historia!

141 Artista   83 Música   85 Tablatura Tab
Doringboom
deur Duskant Ombliksem

Hi, hierdie is my eerste inskrywing!! Laat weet as daar 'n probleem is!
[email protected]

Intro: G D Em C x2
G D Em C
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G D Em C
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G D Em C
Sarie sê vir Pieter, hy moet dit nou stop!
G D Em C
Sy is moeg om om die doringboom te hardloop,
G D Em C
maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G D Em C
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G D Em C
Een aand toe sien Pieter, sy lieflike gat
G D Em C
en verloor sy een been in 'n meerkatgat!



Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Sarie sê vir Pieter, hy moet dit nou stop!
Sy is moeg om om die doringboom te hardloop,
maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Een aand toe sien Pieter, weereens sy gat,
en verloor sy ander been, in daai selfde meerkatgat!


Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Sarie sê vir Pieter, hy moet dit nou stop!
Anders gaan sy hom skiet in sy hardkoppige kop!
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Toe skiet Sarie vir Pieter in sy kop!
Uiteindelik het Pieter met sy kak gestop!


G D
Pieter lê daar in sy graf, ja
Em C
Hy uiteindelik opgehou draf, ja
G D
Sarie sit daar in haar kaia
Em C
Sy voel sleg, ja sommer baie,
G D Em C
sy besluit om na die doringboom te loop!
G D
Wie sien sy daar?
Em C
Dis Pieter se spook, Ja!


En Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G D
Sarie kan Pieter nie stop nie,
Em C
Pieter het nie 'n kop nie!
G D Em C
Sarie kan Pieter nie stop nie...
G D Em C
Die doringboooom....
G D Em C
Die doringboooom....
G D Em C
Die doringboooom....
G
Die doringboom.

Luister maar na die liedjie om die ritme te kry en om gewoond te raak daaraan!

www.myspace.com/duskantombliksem




Esta canción
en



 

 

 

 
Dustbox

Dustbox


Dusted

Dusted


Duster

Duster


Dustin Bentall

Dustin Bentall


Dustin Christensen

Dustin Christens (...)


  • PlayUkulele NET
TOP100 Artistas HOT TOP100 Tablaturas HOT
Pagina principal Cuaderno de acordes Marcas de ukelele Enviar una nueva tablatura Sobre nosotros


Sugerencias?

 



Pagina principal Cuaderno de acordes Marcas de ukelele Enviar una nueva tablatura Sobre nosotros Terminos de uso Política de privacidad


DESCUBRE MÁS EN