PlayUkulele.NET Logo
  • EN
    • English
    • Spanish (Español)
    • Portuguese (Português)


Dans Dans Lisa

My Eks(uus)

by Dans Dans Lisa
Dans Dans Lisa

Biography:

Dans Dans Lisa is the acoustic side-project two of Afrikaans Rock's leading frontmen, Bouwer Bosch of Straatligkinders and Deon Meiring of Glaskas. The group is most well known for their single "My Eks(kuus)" which has had considerable play on MK. In November 2010 the group released their first album - Die Gids Vir Grootword.

Read more on Last.fm

Dans Dans Lisa

Other songs:

  • Gisteraand
  • My Eks(uus)
  • My Ekskuus

Share this tab

           

Four years of hard work!

This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!

239 Artist   154 Music   288 Tab Tab

My eks kuus by Dans Dans Lisa

G C G

Eks opgewonde dat ek jou kan leer ken
C G

Eks vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Em D

Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar’s 'n kans
(X2)


Em D C

Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe
Em D C

As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Em D C

Verewig en altyd sou ek spyt gewees het sou ek spyt gewees het

en nie met jou gepraat nie
Em D C

en ek sou myself nooit kon vergeef sou myself nooit kon vergeef
Em D C

Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
Em D C

As jy maar net geweet het wat ek wou sê


G C G

Kan iemand my dalk net verduidelik hoe om
C G

by haar te laat uit te kom en dit te kan raak
Em D C

Want ek weet ek sal haar kan laat lag vir altyd en ewig


Kan jy
C

my leer om


myself

C

te wees en

sal jy

my aanvaar
Em D

nes ek is

Em D C

Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe
Em D C

As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Em D C

Verewig en altyd sou ek spyt gewees het sou ek spyt gewees het


en nie met jou gepraat nie
Em D C

en ek sou myself nooit kon vergeef sou myself nooit kon vergeef
Em D C

Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
Em D C

As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Em D C

As jy maar net geweet het wat ek wou sê

Em D C

Dans dans jou arms om my gevou


dit voel veilig ek hou van jou x3


Em D C

Verewig en altyd sou ek spyt gewees het
en nie met jou gepraat nie
Em D C

en ek sou myself nooit kon vergeef
Em D C

Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe sou ek spyt gewees het
Em D C

As jy maar net geweet het wat ek wou sê sou myself nooit kon vergeef
Em D C

As jy maar net geweet het wat ek wou sê sou myself nooit kon vergeef
Em D C

As ek maar net geweet het wat ek wou sê sal jy my ooit kan vergeef
Em D C

As ons maar net geweet het wat ons wil hê




This song
at



 

 

 

 
Daphne Loves Derby

Daphne Loves Der (...)


Dar Williams

Dar Williams


Daran Et Les Chaises

Daran Et Les Cha (...)


Dario G

Dario G


Darius Rucker

Darius Rucker


Darren Criss

Darren Criss


Darren Espanto

Darren Espanto


Darren Hayes

Darren Hayes


Darren Korb

Darren Korb


Darude

Darude


  • PlayUkulele NET
TOP100 ArtistsHOT TOP100 Tabs and ChordsHOT
Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us


Suggestions?

 



Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us Terms of use Privacy Policy


FIND MORE AT