PlayUkulele.NET Logo
  • EN
    • English
    • Spanish (Español)
    • Portuguese (Português)


Robbie Wessels

Asseblief My Lief

by Robbie Wessels
Robbie Wessels

Biography:

Robbie Wessels is an Afrikaner from the Vrystaat/Freestate in South Africa. His music is intended to be humorous to certain target audiences.

He has released four CDs:
-My Vissermansvriend se Pa
-Halley se Komeet
-Grootste Treffers
-Afrika Sonsak

Home page:
http://www.robbiewessels.co.za

Read more on Last.fm

Robbie Wessels

Other songs:

  • Asseblief My Lief
  • Bobjan
  • Hallelujah Om Die Vuur
  • Halley Se Komeet
  • Hou Vas Jou Matras
  • John West
  • Leeuloop
  • Liewe Ouers
  • Lorrie Drywer
  • Oupoot En Piet
  • Pieter Van Zyl
  • Skinnidip
  • Snoekie
  • Speedos En Crocks
  • Verbode Vrugte
  • Waar Le Jy Vanaand

Share this tab

           

Four years of hard work!

This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!

236 Artist   160 Music   210 Tab Tab
For Afrikaans People
South African Artist

----------------------------------
Robbie Wessels - Asseblief My Lief
----------------------------------


F
Hannes het gedink hy gaan sy luck probeer
Bb
gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur
C
hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur
Bb C
want haar pa slaap sag en hy laai altyd die
F
haelgeweer

F
Dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel
Bb
hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel
C
as sy die storie moet hoor by haar beste pel
Bb C F
is dit verby met Hannes Nel


Koor:

F
Asseblief my lief
Bb C F
Sy's nie naastenby so mooi soos jy nie

Asseblief my lief
Bb C F
Ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
Bb F
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
Bb F
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
C F
Asseblief my lief

Dit was drie uur toe Hannes aan haar ruit klop
Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop
Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop van 'n spietkop
wat toevallig langs hom in die pad stop

Spanner het vir jare in die tronk gebly
Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei
toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry
word hy deur 'n vragmotor raakgery

Koor:

Die storm het bedaar twee maande later
Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water
In die plaaslike koerant sien ons vir Hannes en sy mater
en sy girlfriend word by die dag kwater

Koor:(x2)


Woorde en Musiek: Robbie Wessels
robbiewessels.com






This song
at



 

 

 

 
Robert Allen Al Stillman

Robert Allen Al (...)


Robert Amirkhanyan

Robert Amirkhany (...)


Robert Asocar

Robert Asocar


Robert Bartko

Robert Bartko


Robert Borden

Robert Borden


Robert Ellis

Robert Ellis


Robert Ellis Orrall

Robert Ellis Orr (...)


Robert Forster

Robert Forster


Robert Francis

Robert Francis


Robert Gass On Wings Of Song

Robert Gass On W (...)


  • PlayUkulele NET
TOP100 ArtistsHOT TOP100 Tabs and ChordsHOT
Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us


Suggestions?

 



Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us Terms of use Privacy Policy


FIND MORE AT