PlayUkulele.NET Logo
  • EN
    • English
    • Spanish (Español)
    • Portuguese (Português)


Kurt Darren

Slang In Die Gras

by Kurt Darren
Kurt Darren

Biography:

Kurt Darren is an established recording artist in South Africa and has been involved in comparing of many launches, beauty pageants and corporate functions since 1990. Kurt shot to stardom after recording his number one hit single "Meisie Meisie". This was soon followed by a string of hits including "Sê Net Ja", "Loslappie" and "Hemel Op Tafelberg" to name only a few. Kurt's live show is energetic and he has also become very famous for his unique dance steps.

Read more on Last.fm

Kurt Darren

Other songs:

  • Af En Af
  • Hemel Op Tafelberg
  • Kaalvoet Sokkie
  • Loslappie
  • Papsopwinterwaternat
  • Slang In Die Gras
  • Verjaarsdag

Share this tab

           

Four years of hard work!

This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!

256 Artist   125 Music   263 Tab Tab
-------------------------------------------------------------------------------
Slang in die Gras - Kurt Darren feat. Laurika Rauch
-------------------------------------------------------------------------------
Tabbed by: Snigel
Email:?

Tuning: Standard

This song is played with a Capo on 5 fret.
(Sorry for the somewhat incorrect Afrikaans spelling,
i'm from Sweden and Afrikaans is obviously not my native language.)

Vers
C, F, G, C
jy, jy kyk nie meer vir my soos van tevore, jy kyk verby.

C, F, G, Am, F
Jy reuk nie meer soos Chanel No. vyf nie. Is dit klaar? Is dit klaar?

C, F, G, C
Jy, jy praat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie, jy praat verby. Jy

C, F, G, Am, F
lees al weer 'n boek maar dis 'n hoofstuk sonder my. Sonder my.


Chorus
(F) C, Am, F, C
Daar's 'n slang in die gras en hy dink my aan jou, want jy pik op my.

C, Am, F, C
Soos'n, vis in die water, voel my oe jy't weggelei.

C, Am, F, C
Daar's'n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my.

C, F, G, C
En dit reen, reen, reen maar dit's verby.


Vers
Jy, jy fluister nie my naam as jy hier langs my le en droom nie.
Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie.
Nie meer kruis nie.

Jy, jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of weer probeer.
Jy kan maar aan beweeg soos sonder my, ek is okey.
Ek's Okey.


Chorus
(F) C, Am, F, C
Daar's'n slang in die gras en hy dink my aan jou, want jy pik op my.

C, Am, F, C
Soos'n, vis in die water, voel my oe jy't weggelei.

C, Am, F, C
Daar's'n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my.

C, F, G, Am
En dit reen, reen, reen op jou en my.

F, G, C
En dit reen, reen, reen maar dit's verby.


La-la-la-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la-la-la

C, F, G, Am
En dit reen, reen, reen maar dit's verby.

F, G, C
En dit reen, reen, reen maar dit's okey




This song
at



 

 

 

 
Kurt South

Kurt South


Kurt Travis

Kurt Travis


Kurt Vile

Kurt Vile


Kurt Weill

Kurt Weill


Kurtis Blow

Kurtis Blow


Kvatropirci

Kvatropirci


Kvrass

Kvrass


Kwame

Kwame


Kwan

Kwan


KWAYE

KWAYE


  • PlayUkulele NET
TOP100 ArtistsHOT TOP100 Tabs and ChordsHOT
Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us


Suggestions?

 



Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us Terms of use Privacy Policy


FIND MORE AT