PlayUkulele.NET Logo
  • EN
    • English
    • Spanish (Español)
    • Portuguese (Português)


Koos Kombuis

Lisa Se Klavier

by Koos Kombuis
Koos Kombuis

Biography:

Koos Kombuis (born André le Roux du Toit, November 5, 1954) is a South African musician, singer, songwriter and writer who became famous as part of a group of anti-establishment maverick Afrikaans musicians, who, under the collective name of Voëlvry (literally "free as a bird" but also meaning "fugitive" or "outlawed"), toured campuses across South Africa in the 1980's, to "liberate Afrikaans from the shackles of it's past". Fellow musicians of this movement were Johannes Kerkorrel and Bernoldus Niemand (James Phillips).

Read more on Last.fm

Koos Kombuis

Other songs:

  • Atlantis In Jou Lyf
  • Bar Op De Aar
  • Bicycle Sonder N Slot
  • Hartseer Land
  • Huisie By Die See
  • Jaar In Die Son
  • Johnny Is Nie Dood Nie
  • Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reen Nie
  • Lady Van Die Bodorp
  • Lalie
  • Lente In Die Boland
  • Liefde Uit Die Oude Doos
  • Lisa Se Klavier
  • Paranoia In Parow Noord
  • Pockets Of My Jeans
  • Sestien Jaar
  • Springbokheld
  • Travel In Staail
  • Valerie
  • Vet Vrou

Share this tab

           

Four years of hard work!

This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!

325 Artist   172 Music   482 Tab Tab
[Inleiding]
G Am D Em
G Am D Em

[Vers 1]
G Em
Ek het ‘n vriendin ver by die blou see
G
Teen die hang van Tafelberg
Em
As die son sak
G
Speel sy die mooiste melodiëe

G Em
Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
G
Die klavier se grootste vreugde
Em
hartseer en verlange
G
verstaan die hart se diepste smart

[Koor]
G Am
Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur
D Em
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
G Am
Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur
D Em
Na die naggeluide van Lisa se Klavier

[Tussenspel]
G Am D Em
G Am D Em

[Vers 2]
G Em
Ek en Lisa kan nie ophou as sy eers begin het nie,
G
En sy laat my nooit huistoe loop
Em
Of afskeid neem
G
Voor my laaste sigaret nie
Em
Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
G
Kyk uit na Kaapstad in die nag
Em
Die liggies, en die swart
G
Swart see

[Koor]
G Am
Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur
D Em
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
G Am
Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur
D Em
Na die naggeluide van Lisa se Klavier

[Tussenspel]
G Am D Em
G Am D Em

[Vers 3]
G
En onder op die sypaadjie
Em
Sien ek die bergie en sy maat
G Em
Staan op en opkyk ver na bo
G
Vannuit die vullis van Oranjestraat
Hulle ken al lank die klanke
Em
Wat uit haar woonstel stroom
G
Lank na twaalf, met die deure oop
Em
Al moan die bure ookal hoe
G
Word Lisa elke boemelaar se droom

[Koor]
G Am
Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur
D Em
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
G Am
Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur
D Em
Na die naggeluide van Lisa se Klavier

[Uitspeel]
G Am D Em
G Am D Em


(Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za)




This song
at



 

 

 

 
Koral

Koral


Koray Candemir

Koray Candemir


Korbee

Korbee


Kordrock

Kordrock


Kordus

Kordus


Kory Caudill

Kory Caudill


Koryn Hawthorne

Koryn Hawthorne


Kosava

Kosava


Koshi Inaba

Koshi Inaba


Kostas Smoriginas

Kostas Smorigina (...)


  • PlayUkulele NET
TOP100 ArtistsHOT TOP100 Tabs and ChordsHOT
Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us


Suggestions?

 



Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us Terms of use Privacy Policy


FIND MORE AT