PlayUkulele.NET Logo
  • EN
    • English
    • Spanish (Español)
    • Portuguese (Português)

Duislig

Loof Die Heer

by Duislig
Duislig

Biography:

Duislig

Other songs:

  • Dans
  • Ek Sal Sing
  • Helder Licht
  • Helderlig
  • Holy Spirit
  • Loof Die Heer
  • There Is None

Share this tab

Four years of hard work!

This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!

183 Artist   247 Music   277 Tab Tab
[Intro]
Am Am/F

[Verse 1]
Am Am/F
Dis net U wat lig gee in duisternis.
Am Am/F
Dis net U wat waarheid skyn waar leuens verblind.
Am Am/F
Dis net U wat hoop gee waar moed ontbreek.
Am Am/F
Dis net U wat lewe gee waar dood sou heers.

[Pre-Chorus]
G F G F
Daarom sal ek leef in U beloftes. Met dankbaarhied in my sal ek bly sing:

[Chorus]
C G Am F
Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my.
C G Am F
Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my.

[Solo]
Am Am/F

[Verse 2]
Am Am/F
Dis net U wat my gebrokenheid kan heel.
Am Am/F
Dis net U wat my kan vind as ek verdwaal.
Am Am/F
Dis net U wat my kan optel as ek val.
Am Am/F
Dis net U wat vrede gee waar onheil heers.

[Pre-Chorus]
G F G F
Daarom sal ek leef in U beloftes. Met dankbaarhied in my sal ek bly sing:

[Chorus]
C G Am F
Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my.
C G Am F
Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my.

[Bridge]
F G F/A G/B
Heilig, oorweldigend, U heerlikheid.
F G F/A G/B
Ewig, ontembaar, almagtig, U heers.

[Chorus]
C G Am F
Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my.
C G Am F
Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my.
C G Am F
Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my.
C G Am F
Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my, met alles in my.

[Solo]
Am Am/F

This song
at

Dulce Maria

Dulce Maria

Dulcesky

Dulcesky

Dule I Koki

Dule I Koki

Dum Dums

Dum Dums

Dumb Instrument

Dumb Instrument

Duncan Woods

Duncan Woods

Dunderhead

Dunderhead

Dune

Dune

Dune Rats

Dune Rats

Dungen

Dungen

  • PlayUkulele NET
TOP100 ArtistsHOT TOP100 Tabs and ChordsHOT
Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us

Suggestions?

Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us Terms of use Privacy Policy

FIND MORE AT