PlayUkulele.NET Logo
  • EN
    • English
    • Spanish (Español)
    • Portuguese (Português)

Blackie Swart

Liewe Lulu

by Blackie Swart
Blackie Swart

Biography:

Blackie Swart

Other songs:

  • Liewe Lulu

Share this tab

Four years of hard work!

This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!

258 Artist   154 Music   378 Tab Tab
[Intro]
| G |

[Chorus]
C G
O liewe Lulu, sal jy vannaand by my kom doedoe
D
die liefde brand hier in my hart soos voedoe
G
my drome lê in skerwe liewe Lulu
C
O liewe Lulu, jy is die prinses van die nag
G
liewe Lulu, jy't my in jou mag
D G
liewe Lulu, my drome in jou siel verdrink

[Verse 1]
D
O ek kry hoendervleis as jy die dansbaan betree
C G
ek fantaseer oor hoe jy alles gee
C D
en as jy uithaal en daai lyf so lekker swaai
G
dan word ek mal
D
sonder jou is die dansbaan verlate my nooi
C G
hy hele lyf bewe want mooi bly maar mooi
C D
my hart gaan op loop as jou oe en jou
G
smile spot met my

[Chorus]
C G
O liewe Lulu, sal jy vannaand by my kom doedoe
D
die liefde brand hier in my hart soos voedoe
G
my drome lê in skerwe liewe Lulu
C
O liewe Lulu, jy is die prinses van die nag
G
liewe Lulu, jy't my in jou mag
D G
liewe Lulu, my drome in jou siel verdrink

[Verse 2]
D
En as almal staar na die meisie hier voor
C G
tergende glimlag, met haar oe jou deurboor
C D
dit leef as sy dans en sly gly soos 'n kat
G
oor die vloer
D
Daar's iets in jou meisie weat my bloed laat stol
C G
my oe vasgevang en my hart is op hol
C D
die passie waarmee jy die dansbaan regeer
G
liewe Lulu

[Chorus]
C G
O liewe Lulu, sal jy vannaand by my kom doedoe
D
die liefde brand hier in my hart soos voedoe
G
my drome lê in skerwe liewe Lulu
C
O liewe Lulu, jy is die prinses van die nag
G
liewe Lulu, jy't my in jou mag
D G
liewe Lulu, my drome in jou siel verdrink

[Solo]
| G | D | C | G |
| C | D | G | % |

[Outro]
C G
O liewe Lulu, sal jy vannaand by my kom doedoe
D G
O liewe Lulu, O liewe mooie sexy Lulu

This song
at

Blackmill

Blackmill

Blackout (Indonesia)

Blackout (Indone (...)

Blackout City Kids

Blackout City Ki (...)

Blackout Problems

Blackout Problem (...)

BlackRose (Indonesia)

BlackRose (Indon (...)

Blair Dunlop

Blair Dunlop

Blair St. Clair

Blair St. Clair

Blak

Blak

Blake

Blake

Blake Aaron Guthrie

Blake Aaron Guth (...)

  • PlayUkulele NET
TOP100 ArtistsHOT TOP100 Tabs and ChordsHOT
Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us

Suggestions?

Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us Terms of use Privacy Policy

FIND MORE AT