PlayUkulele.NET Logo
  • EN
    • English
    • Spanish (Español)
    • Portuguese (Português)


Lucas Maree

Droomvrou

by Lucas Maree
Lucas Maree

Biography:

Afrikaans Folk singer. Big beard. Good man. From the Free State Province in South Africa.

Read more on Last.fm

Lucas Maree

Other songs:

  • Droomvrou

Share this tab

           

Four years of hard work!

This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!

154 Artist   119 Music   126 Tab Tab
https://www.youtube.com/watch?v=xZRzsA-pnXs&app=desktop

[Intro]
D A D


[Verse 1]
D A
Ek soek nou vir jare al na haar
D A
Met n honger hart wat net nie wil bedaar nie
D A
Sy't my wakker wêrld skoon deur mekaar gemaak
D
dan droom ek ook nog elke aand van haar


[Verse 2]
D A
Sy's altyd met haar rug na my gedraai
D A
Haar gesig hou sy geheim en haar naam die moet ek raai
D A
maar ek weet ek ken die meisie wat daar staan
D
en ek wens so ek kon nader aan haar gaan


[Chorus]
G D
Hierdie is n liedjie net vir jou droom vrou
A D
en ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou
G D
en ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou droom vrou
A D D A D
dat ek jare lank gesoek het net vir jou


[Verse 3]
D A
As sy tog maar net een keer om wil kyk
D A
want ek wonder wie sy is en hoe haar oë lyk
D A
ek weet ek ken die kurwes van haar vlees
D
en ek weet ek die warm van haar gees


[Chorus]
G D
Hierdie is n liedjie net vir jou droom vrou
A D
en ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou
G D
en ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou droom vrou
A D D A D
dat ek jare lank gesoek het net vir jou


[Verse 4]
D A
Net nou die aand toe kyk sy skielik om
D A
en ek moet erken ek was tot in my siel verstom
D A
want die soek tog na my droomvrou was verby
D
en sy was toe al die tyd maar net jy


[Chorus]
G D
Hierdie is n liedjie net vir jou droom vrou
A Em D
en ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou
G D
en ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou droom vrou
A D
dat ek jare lank gesoek het net vir jou mm mmm


[Chorus]
G D
Hierdie is n liedjie net vir jou droom vrou
A D
en ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou
G D
en ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou droom vrou
A D
dat ek jare lank gesoek het net vir jou


[Outro]
D A Em A D Em




This song
at



 

 

 

 
Luce Dufault

Luce Dufault


Luce Tg

Luce Tg


Lucha Reyes

Lucha Reyes


Lucha Villa

Lucha Villa


Lucho Barrios

Lucho Barrios


  • PlayUkulele NET
TOP100 ArtistsHOT TOP100 Tabs and ChordsHOT
Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us


Suggestions?

 



Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us Terms of use Privacy Policy


FIND MORE AT