PlayUkulele.NET Logo
  • EN
    • English
    • Spanish (Español)
    • Portuguese (Português)


Klopjag

Stof

by Klopjag
Klopjag

Biography:

Klopjag is an Afrikaans folk rock band founded in 2002 and based in Pretoria, South Africa. With a wide range of styles including delicate ballads and loud rock, they make music about love, love lost and every day matters in with gripping words and catchy melodies. Band members are: John Henry Opperman, Marie-Louise Diedericks, Werner Griesel, Morne Bam, Salmon de Jager and Dawie de Jager.


Read more on Last.fm

Klopjag

Other songs:

  • Al Die Tekens
  • Atlantis
  • Balans
  • Dalk N Boerseun
  • Gee
  • Ice
  • Liedjie Vir Die Besemtannie
  • N1 Roete
  • Relatiwiteit
  • Stof

Share this tab

           

Four years of hard work!

This month of May we celebrated four years on the air. We continue working on the dissemination of this wonderful instrument, thank you for participating in our story!

166 Artist   82 Music   121 Tab Tab
G Em G Em G Em
Ek verruil toe my das vir 'n verrypas en ek pak my tas
G Em
Daar was bloed op die snare, daar was sweet in jou hare
G Em
Daar was stof
Am D G Em G Em
Daar was stof op my skoene en die myle tussen jou en my
G Em G
Die myle gly verby soos ons verder ry. Ek word weer vaak
Em G Em
maar ek's besig om die kode van die langpad te kraak.
Am D
En daar was stof op ons wiele en die myle tussen jou en…

Koor: (moet jy smile)

G Em C9 D
Baby, as ek verbyry, (moet jy smile) vir my as jy saam wil ry.
G D/F# Em7 C9
Baby, soos daai keer in die Karoo waai die stof weer in my oë
D G
En ek soek vir jou, en ek soek… ('vir my' in ander verse)

Nog een klein botteltjie Shampoo
Nog een roadhouse se koffie om te proe, met stof
Pasop vir as jy dalk hier in Klaarstroom stop
Want hier hou die paaie en die petrol op
G D/F# Em7 C9 G
En was jy ook al bang dat jou stof hier bly hang
Em7 C9 G D
Dat jou stof hier bly hang?

Koor : (skreeu vir my)

Terug op op my stoep is dit die pad wat my weer roep,
Life on the road?
As ek my das weer vou, dan word alles weer net stof
Dan word alles weer net stof (soos laaste 2 reëls v vs 2)

Koor : (wys jou been vir my)

G D/F# Em7 C9 D
So baby as jy verbyry vat my saam
G D/F# Em7 C9 D G
Vat my saam, vat my


Woorde & musiek - J Opperman en M Pretorius
www.klopjag.co.za




This song
at



 

 

 

 
KLUBBB3

KLUBBB3


Klumzy Tung

Klumzy Tung


Klymaxx

Klymaxx


KMFDM

KMFDM


Kmila Reynoso

Kmila Reynoso


  • PlayUkulele NET
TOP100 ArtistsHOT TOP100 Tabs and ChordsHOT
Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us


Suggestions?

 



Main Page Chords Notebook Ukulele Brands Send a new Tab About Us Terms of use Privacy Policy


FIND MORE AT